Prof. N. van Wijk heeft de taal van „Transvaal en aangrenzende streken” in zijn handboek als een onder den invloed van het Maleisch en Portugeesch verworden Nederlandsch dialect behandeld.... Is. Querido maakte, er een „krom en gekneusd brabbeltaaltje” van, voor de deugden waarvan hij echter niet blind bleef: „in deze taal klopt ’n eigen volkshart”... J. Reddingius sprak van „kinderlijk Hollandsch”.
Tegen deze kleineeringen van zijn taal komt P. C. Schoonees op in zijn Zuid-Afrikaansche kroniek in Het Getij. Hij eischt voor het Afrikaansch eigen rechten.
„Daar was ’n tijd toe Holland innig meegeleef het met die Boerevolk, wat in ’n doodsworsteling met die magtige Britse Rijk blijke gegee het van sulk ’n fiere moed en onversaagde durf, dat selfs dio onverskilligste in ontoering moes geraak. In die dae was Holland as ’n liefhebbende moeder, wat in hulpelose droewenis vergeefs haar bewonde hand uitgestrekt het om ’n tot skone man gegroeide seun uit die kloue van ’n allesverskeurende leeu te red. Maar reddeloos verlore was die seun tog nie. Hij het wel ’n lelike knou gekrij, maar in die jare van kneusing werd sij kragte gestaal, en vandag staan hij weer penorend 1) ten volle bewus van sy manlikheid.
„Juis dit is, naar ek vrees, minder bekend onder die jongere in Nederland. Terwijl die ouere geslag nog met tintelende oë die glorietijd van die Boere in herinnering kan breng, het die jongere maar ’n vae idee van Suid-Afrika. Vir hulle is S.A. niks anders dan ’n vasalstaatjie van die Britse Rijk, wat langsaam maar seker geabsorbeer word. Hulle weet wel dat daar ’n paar groot stede is soos Kaapstad en Johannesburg, maar is meestal skoon dronkgeslaan as hul hoor, dat die boere in die binnelande nie meer ’n idilliese herdersbestaan lei, nie meer elke oggend voor die ontbijt ’n paar leeus en tiere 2) skiet nie, maar doodgewoon in ’n outomobiel na die mark rij! In Amsterdam het hul wel miskien ’n paar Afrikaners ontmoet, wat ’n „raar taaltje” heel „leuk” praat, maar verder raak die saak hul koue klere nie!
„Weet dan, jong Nederland! dat daar aan die sonnige suidpunt van Afrika, 800.000 Dietssprekende stamgenote woon, wat hulle selfstandigheid met alle krag handhaaf, ’n volk wat die onafhankelikheidsidee nog nooit laat vaar het nie. Vandag is die afskeiding van die Britse Rijk weer ’n kwessie van die aktuële politiek, ofskoon dit waarschijnlik nog tientalle van jare sal duur voordat die ideaal langs konstitutionele weg kan verwesenlik word. Intusse word die Afrikaanse kultuurstroom al hoe sterker. Op iedere gebied is daar ’n roering, ’n geweldige roering, wat al van na die groot Engelse oorlog (1901) dateer. Ons het die swaard neergelê 3) on na die wapens van die gees te grijp. Ons sit nie stil in ’n benoude isolement nie, maar ons jong kerels trek die wijde wereld in, om van al die on kultuursentrums wijsheid on wetenskap te vergaar. In Holland is daar ongeveer 100 Afrikaners, wat in die medicijne, lettere, staatswetenskappe ens. studeer, in Engeland is daar ettelike honderde en ook in Amerika, Duitsland, Switserland, Frankrijk is daar van ons studente. En dis nie jong, onervare broekies, die studente van ons! Glad nie! Die meeste het al ons universiteite afgeloop, die graad Master of Arts behaal en gaan na die buiteland om te spesialiseer in een of ander vak.
„Ons soek veral nouore aansluiting bij Nederland, die oue kultuurland van ons voorvadere, met sy glorierijke verlede. Ons voel veel vir die Dietse gedagte en soek na verrijking van ons Afrikaanse kultuur. Weet die jong Nederlander met hoe groot ’n liefde vir Holland die Afrikaner hier kom, nadat hy jare lank sij hunker-arme na die droomland van hollandse kultuur uitgestrek het? Wáár elders kan hy verwag om met meer hartelikheid ontvang te word? Moet hij nie as ’n broer onder stamverwante hem dadelik tuis gevoel nie? Gelukkig is dit dan ook meestal die geval, maar dit moet mij tog van die hart, dat ons bij die jongere nog méér blijke van simpatie verlang. As hul i.p.v. enkel hul nuusgierigheid oor ’n vreemde land te wil bevredig, meer hulself wil inlewe in ons toestande, ons moeilikhede, in ons ideale, dan sou daar ’n nog harteliker verhouding ontstaan. Of is die Hollandse studente oor die algemeen te kosmopolities aangeleg om ons strewe na ’n suiver Afrikaans-hollandse kultuur te verstaan? Beskou hul dit as malligheid, as dwase taktiek van ’n handjievol Afrikaners om ’n strijd aan te bind teen die magtige Engelse kultuur? Niemand, wat iets van ons geskiedenis afweet, kan so ’n vermoede daarop na hou nie.”
De Getij-aflevering, waaraan dit is ontleend, bevat opstellen van Theo van Doesburg over „De nieuwe woordbeelding”, Balthasar Verhagen over „Dramaturgie”, een romanbegin van E. d’Oliveira: De Zwijger. Een bijvoegsel bevat een reeks reproducties over werk van Lodewijk Schelfhout, ingeleid door M. F. Huebner. Onder de verzen is dit ervaringsbeeld van Jan. Krul:
Hij sprak zacht en zijn woorden waren zeer schoon gekozen en d’artistieke schare
dronk volle teugen van ’t abstracte klare
dat van zijn lippen lieflijk ruischte neer.
Hij was nooit grof. Zijn baard en lokken waren zorgvuldig geknipt en geparfumeerd
en lang; zijn stem kunstig gemoduleerd
en er was elegance in zijn gebaren.
Maar als Hij kwam, die den dag lang gesloofd had, en van wilde honing leeft, en aan
hem vroeg de eerste vereischten der Plicht,
wilde hij rechtop in de zon gaan staan,
vergat de kroon van boter op zijn hoofd
en zijn gezicht werd glanzend als van licht.
1) rechtop. 2) tijgers. 3) neergelegd.
|