Naar inhoud springen

Het Vaderland/Jaargang 53/7 september 1921/Avondblad/Gen. de Wet vol moed

Uit Wikisource
‘Gen. de Wet vol moed’ door een anonieme schrijver
Afkomstig uit Het Vaderland, woensdag 7 september 1921, Avondblad B, p. 2. Publiek domein.
[ Avondblad B, 2 ]

Gen. de Wet vol moed.

De Burger te Kaapstad bevat een verhaal over een bezoek, dat de generaals Rautenbach, en Serfontein met andere heeren aan generaal Christiaan de Wet in Klipfontein hebben gebracht.
Tuis was slegs — zoo vertelt het blad — die ou held en sy getroue en beminlike lewensgesellin, wat saam met hom die lief en leed van haar volk meegemaak het. Die ou Generaal was baie opgeruimd en is vol moed. Daar is hartlik gelag oor kommando, en tronk-staaltjies. Hoewel genl. de Wet sterker voel, het die bene, soos die ou held dit uitgedruk, het „rebels geword” en kan hy nog nie ver loop nie. Gevra om ’n boodskap aan die volk, was sy antwoord: „Netdit aan my volk: Wees nie besorg as ek wegval nie. Ons volk het van die begin af bestaan uit genoeg manne om die regte ding te doen en so sal dit bly tot die einde toe. Hou vas aan julle God, taal en tradiesies — dan is daar geen vervalling moontlik nie.